Routine & Sleep Training For Babies Designed For Happy Families. Lovingly guide your baby in the gentle art of unassisted sleep.
Baby Love Home

Who is Baby Love?

Contact Us

Benefits of Baby Love

Our Programs

Our Services

Sleep training

Gift vouchers

Success Stories
Baby Love Nannies
Baby Love Singletons
Baby Love Twins, triplets, quads
Baby Love Toddler Love

Support

Become a Baby Love Consultant

Media

Links

Baby Love was founded in 2003 and has over
6 000 clients, making Baby Love not only a very well established brand, but one of the oldest sleep training companies in South Africa.

Ane Teichert (4˝ months)

Ane Teichert (4˝ months)

Liefste Cilna

Ané was 4 en 'n half maande toe ek 'n afspraak met Cilna gemaak het en haar ontmoet. Ek moet erken, ek was nogsteeds skepties, maar het gevoel ek wil dit 'n kans gee want ek het regtig nie meer geweet watter kant toe nie.

Dag een van die program was een van die moeilikste dae vir my. Ané het met haar 1ste oggend slapie 'n uur lank gehuil voordat sy aan die slaap geraak het en sy weet dit nie maar ek het ook in die hoekie gesit en huil. Toe sy uiteindelik aan die slaap raak het ek verder in ons kamer gehuil en vir my man gesę ek weet nie hoekom ek hierdie doen nie.  Ek het met haar tweede slapie my asem opgehou en sy het na net 30min van huil gesettle en haar 3de slapie het sy na net 15min gesettle.  Daardie aand het sy net eenkeer wakker geword en ook maar net omdat sy haar dummy gesoek het.

Ek het die volgende oggend soos 'n nuwe mens gevoel en het toe besluit om die program enduit te volg. Ané het op dag 16 van die program deurgeslaap en ek kon nie my oë glo nie.

Cilna, vandag was ons laaste dag van die 21 dae program en jou woorde weergalm in my ore: "jy sal nie spyt wees nie en jy sal nooit terugkyk nie". Jy was reg gewees en ek is baie dankbaar vir jou.

Baie baie dankie dat jy ons gehelp het. Ek voel weer soos 'n mens en ek is nou die mamma vir Ané wat ek van die begin af wou wees.

Baie liefde Rejuan, Werner en Ané






Skype with Baby Love
Skype with Baby Love



Recipe Book
Buy Baby Love's Recipe Book



Toddler Love

Toddler Love



SAMBA