Routine & Sleep Training For Babies Designed For Happy Families. Lovingly guide your baby in the gentle art of unassisted sleep.
Home

Who is Baby Love?

Contact Us

Benefits of Baby Love

Our Programs

Our Services

Sleep training

Gift vouchers

Baby Love Success Stories

Baby Love Nannies

Baby Love Singletons

Baby Love Twins, triplets, quads

Baby Love Toddler Love

Support

Become a Baby Love Consultant

Media

Links

Success Stories

On the following pages, Baby Love 'graduate' families share their stories of encouragement and success with you. These families have personally experienced the negative implications of sleep deprivation and they have personally implemented our sleep training and are now reaping the benefits of well rested nights which results in a happy family!

Should you wish to be like these families, then simply email and a Baby Love Consultant will contact you shortly.

Should you wish to include your own Baby Love success story on this page, please email your story and pictures to us at , or simply complete the form at the bottom of the page.
Enjoy!

Arabella Claassen (8 months)

Arabella Claassen (8 months)

Ons baba was 'n prem en van geboorte tot op 6 maande moes ek haar elke 3 ure wakker maak om te voed.
Sy het in 'n gewoonte gekom om gereeld wakker te word om gevoed te word, en sy het tot en met 8 keer 'n aand wakker geword vir voedings.
Ek het alles probeer om haar te help om in die aande te slaap, maar niks wou werk nie.
Dan het ons nog boon-op netso gesukkel dat sy gedurende die dag moes slaap.
Ons was tot die dood toe moeg, en was desperaat om enige iets te probeer, en ons het alles probeer, maar sonder enige sukses.
Dit het net erger en erger geraak, soms sou sy elke 30 minute in 'n aand wakker word en dan sou ek ure spandeer om haar te probeer aan die slaap maak net om 30 minute te slaap en weer van voor af te begin.
Ons pediater het ons verwys na Baby Love en ek het dadelik vir Marlene gebel en 'n afspraak gemaak.
Marlene het Baby Love se gids aan ons verduidelik en vir ons 'n roetine uitgewerk.
Ons het die program begin, en dit was nie noodwendig maklik nie maar ons kon van dag 1 af die verskil in ons baba sien, en dit het baie gehelp om deur te druk.
Marlene was beskikbaar om al ons vrae en onsekerhede te beantwoord wanneer ons haar nodig gehad het, en dit het die wereld se verskil gemaak.
Op aand 4 het ons baba deurgeslaap, ons kon dit nie glo nie, maar dit het gewerk en sy slaap nogsteeds deur.
Sy slaap ook nou 2 keer deur die dag, sonder enige struweling.
Die wonderlikste is dat ons baba geleer het hoe om haarself aan die slaap te maak en wanneer sy wakker word en nog moeg is weer verder te slaap.
Sy is 'n nuwe klein mensie vanaf sy slaap, sy het baie meer energie om te konsentreer en te leer.
Ek was op moedverloor se vlaktes, en vandag kan ek enige mamma en pappa moed in praat en se, daar is hoop, die antwoord is Baby Love!
Baie dankie vir Marlene en Baby Love, ons sal julle ewig dankbaar wees!

Mariska & Jacques Claassen

Baby LoveNannies

Baby LoveNewborn to 2 months

Baby Love3 to 4 months

Baby Love5 to 6 months

Baby Love7 to 9 months

Baby Love10 to 12 months

Baby Love13 to 18 months

Baby Love19 to 24 months

Baby LoveTwins, triplets, quads

Baby LoveToddler Love

DO YOU HAVE A BABY LOVE SUCCESS STORY OF YOUR OWN? Please email it to