Routine & Sleep Training For Babies Designed For Happy Families. Lovingly guide your baby in the gentle art of unassisted sleep.
Home

Who is Baby Love?

Contact Us

Benefits of Baby Love

Our Programs

Our Services

Sleep training

Gift vouchers

Baby Love Success Stories

Baby Love Nannies

Baby Love Singletons

Baby Love Twins, triplets, quads

Baby Love Toddler Love

Support

Become a Baby Love Consultant

Media

Links

Success Stories

On the following pages, Baby Love 'graduate' families share their stories of encouragement and success with you. These families have personally experienced the negative implications of sleep deprivation and they have personally implemented our sleep training and are now reaping the benefits of well rested nights which results in a happy family!

Should you wish to be like these families, then simply email and a Baby Love Consultant will contact you shortly.

Should you wish to include your own Baby Love success story on this page, please email your story and pictures to us at , or simply complete the form at the bottom of the page.
Enjoy!

Christian Van Eeden (11 months)

Christian Van Eeden (11 months)

Ons lewe het handomkeer verander na ons met Baby Love te doen gekry het!!!

Ons seuntjie,Christian is nou 13 mnde oud. Hy het gemiddeld 6 keer n nag wakker geword. Hy sou nie self aan d slaap raak nie,pappa moes hom sus tot hy aan d slaap is,dan moes als baie sag in d huis gebeur sodat hy nie wakker word nie.

Hy bly by d huis deur die dag,en sy oppasser het hom op haar rug gelaai as hy nie wou slaap nie. So kon sy darem haar huistakies gedoen kry met Christian op haar rug.

Hy het v 5 maande langs my op die bed geslaap,en my man in n ander kamer. Ek was gedaan,my man erg gefrustreerd en klein Christian baie moeilik deur die dag en nag. Op n stadium het hy v 9 weke aanmekaar elke 45 minute deur d nag wakker geword. Ons was raadop en het dringend hulp nodig gehad! Want waar sou dit eindig?!!

Ons het vir Marlene gaan sien en die 31ste Oktober met d program begin. Die 1ste keer toe ek hom in sy eie kamer,in sy eie bedjie sit,en uitstap....het hy presies 16 minute gevat om aan d slaap te raak. En net n bietjie gekerm. Nie eers regtig gehuil nie. Die middag sessie het hy binne 6 minute geslaap. Daardie aand het hy vir die 1ste keer deurgeslaap.....en nog elke aand van daar af!!!!

Hy het intussen al n paar tande gesny,was al siek met hoe koors,en ons was al n naweek weg bosveld toe. Hy bly in sy roetine,en slaap soos n droom!!!!

Party keer vat hy bietjie langer om aan die slaap te raak,veral op n sondag middag.....maar hy raak op sy eie aan d slaap sonder enige probleme.

Baie dankie Marlene en Baby Love!!!!

Jana en Gerrie van Eeden

Baby LoveNannies

Baby LoveNewborn to 2 months

Baby Love3 to 4 months

Baby Love5 to 6 months

Baby Love7 to 9 months

Baby Love10 to 12 months

Baby Love13 to 18 months

Baby Love19 to 24 months

Baby LoveTwins, triplets, quads

Baby LoveToddler Love

DO YOU HAVE A BABY LOVE SUCCESS STORY OF YOUR OWN? Please email it to