Routine & Sleep Training For Babies Designed For Happy Families. Lovingly guide your baby in the gentle art of unassisted sleep.
Home

Who is Baby Love?

Contact Us

Benefits of Baby Love

Our Programs

Our Services

Sleep training

Gift vouchers

Baby Love Success Stories

Baby Love Nannies

Baby Love Singletons

Baby Love Twins, triplets, quads

Baby Love Toddler Love

Support

Become a Baby Love Consultant

Media

Links

Success Stories

On the following pages, Baby Love 'graduate' families share their stories of encouragement and success with you. These families have personally experienced the negative implications of sleep deprivation and they have personally implemented our sleep training and are now reaping the benefits of well rested nights which results in a happy family!

Should you wish to be like these families, then simply email and a Baby Love Consultant will contact you shortly.

Should you wish to include your own Baby Love success story on this page, please email your story and pictures to us at , or simply complete the form at the bottom of the page.
Enjoy!

Divan Greyling (8 weeks)

Divan Greyling (8 weeks)

Ons moet heel eerste begin met die bedanking aan Baby Love en veral vir Mandi Baard, ek dink nie ons sal ooit genoeg kan dankie sÍ nie!

Ons het vir Mandi genader so paar weke terug om ons kleine lyfie aan 'n beter roetine bloot te stel.

Ons is ouers van 'n eersteling, en soos ons dit gladnie verwag het nie was ons kleine lyfie colic. So met dit gesÍ moes ons hom elke keer aan die slaap maak (sis, wieg en wat ookal gewerk het) en ons het ure lank saam met hom in die kamer spandeer net om hom aan die slaap te kry.

Die dae was die ergste, hy wou niks weet van slaap deur die dag nie en dit het gevoel of hy permanent ongelukkig was en of ons nie uit geknip is vir ouerskap nie.

'n Engel, Mandi, het oor ons pad gekom en alles het verander.

Ek kan onthou dat ons na twee dae al 'n verskil in kleine lyfie se gedrag gesien het. Mandi was 'n wonderlike ondersteunings netwerk, sy het elke dag met my gekommunikeer en enige tyd as ek 'n vraag het of as ek voel dat ek nie iets reg doen nie was Mandi daar, sy het tot 3:00 in die oggend vir my emails gestuur, en saam het ons deur gedruk tot vandag toe nog.

Ons het nooit besef dat hy so gesmag het na 'n roetine soos Baby Love nie.

Ek het 'n baie gelukkige en baie gesonde baba nou, niemand hoef enigsins meer die stoeltjie te wieg of laaaaaaaang draaie in die huis rond loop om hom aan die slaap te kry nie.

Nou kan ons ook reelings maak want ONS HET 'N ROETINE!

Hy is nou eers 3maande en hy slaap al deur die aand sonder dat enige iemand opstaan of wakker word.

Baby Love en Mandi het ons lewe verander, duisende dankies!

Baby LoveNannies

Baby LoveNewborn to 2 months

Baby Love3 to 4 months

Baby Love5 to 6 months

Baby Love7 to 9 months

Baby Love10 to 12 months

Baby Love13 to 18 months

Baby Love19 to 24 months

Baby LoveTwins, triplets, quads

Baby LoveToddler Love

DO YOU HAVE A BABY LOVE SUCCESS STORY OF YOUR OWN? Please email it to