Routine & Sleep Training For Babies Designed For Happy Families. Lovingly guide your baby in the gentle art of unassisted sleep.
Home

Who is Baby Love?

Contact Us

Benefits of Baby Love

Our Programs

Our Services

Sleep training

Gift vouchers

Baby Love Success Stories

Baby Love Nannies

Baby Love Singletons

Baby Love Twins, triplets, quads

Baby Love Toddler Love

Support

Become a Baby Love Consultant

Media

Links

Success Stories

On the following pages, Baby Love 'graduate' families share their stories of encouragement and success with you. These families have personally experienced the negative implications of sleep deprivation and they have personally implemented our sleep training and are now reaping the benefits of well rested nights which results in a happy family!

Should you wish to be like these families, then simply email and a Baby Love Consultant will contact you shortly.

Should you wish to include your own Baby Love success story on this page, please email your story and pictures to us at , or simply complete the form at the bottom of the page.
Enjoy!

Iwan van Niekerk (23 months)

Iwan van Niekerk (23 months)

Ons groot probleem was die feit dat ons seuntjie, Iwan, nog in die nag bottel gedrink het. Die uiteinde was dat mamma minstens 7 x 'n nag opgestaan het vir hom en begin het om hom by ons in die bed te tel. Alles het baie vinnig van 'bad to worse' gevorder omdat hy toe NET in ons bed wou slaap, steeds heelnag gevra het vir die bottel en pappa, Gielie, uit die kamer uitgeskuif het in die gastekamer in. En dat hy bitter sleg geeet het!

Ons het Marlene besoek en baie goeie raad gekry. Ons was egter op daardie stadium oppad met vakansie (wat nie ideaal is om die program te begin toepas nie), toe ons terug kom het Iwan deur 'n "skeidingsangs-fase" gegaan wat ook nie ideaal was om die program te begin implimenteer nie en toe dit oorwaai toe word hy siek.

In elk geval..lang storie kort. Dit het gevoel die noodlot is besig om al ons goeie voornemens in die wielie te ry.

TOE BESLUIT ONS, ons gaan nie wag totdat alle omstandighede gunstig is nie (aangesien dit dalk nooit mag gebeur nie), en vat toe eers NET sy bottel weg. HEELTEMAL weg. (hy het sy bottels vir die lammetjies by Nampo Oesfees gegee)... eerste 2 aande het hy gehuil vir hulle maar nooit eers verskriklik erg nie. Ons het net elke keer hom herinner aan die besluit wat "hy" geneem het om sy bottels vir die skapies te gee. Van daar af het ons lewe handomkeer verander! Iwan slaap baaaaie beter in die aande en eet vir die eerste keer regtig goed.

Ons het dit selfs nou 'n stappie verder geneem en laat hom gladnie meer by ons in die bed inklim gedurende die nag nie. Ek staan nog 1 of 2 keer op in die nag as hy wakker word en vat hom dan eerder terug na sy bedjie toe en le bietjie by hom totdat hy weer slaap. Die verskil is reeds HUGE!!! Ons is al amper-amper weer normaal en sien al kans vir Nr 2! Ha-ha!

Wou dit maar net met jou deel en dankie se vir jou uitstekende raad en leiding!

Baie Groete
Jana & Gielie van Niekerk

Baby LoveNannies

Baby LoveNewborn to 2 months

Baby Love3 to 4 months

Baby Love5 to 6 months

Baby Love7 to 9 months

Baby Love10 to 12 months

Baby Love13 to 18 months

Baby Love19 to 24 months

Baby LoveTwins, triplets, quads

Baby LoveToddler Love

DO YOU HAVE A BABY LOVE SUCCESS STORY OF YOUR OWN? Please email it to