Routine & Sleep Training For Babies Designed For Happy Families. Lovingly guide your baby in the gentle art of unassisted sleep.
Home

Who is Baby Love?

Contact Us

Benefits of Baby Love

Our Programs

Our Services

Sleep training

Gift vouchers

Baby Love Success Stories

Baby Love Nannies

Baby Love Singletons

Baby Love Twins, triplets, quads

Baby Love Toddler Love

Support

Become a Baby Love Consultant

Media

Links

Success Stories

On the following pages, Baby Love 'graduate' families share their stories of encouragement and success with you. These families have personally experienced the negative implications of sleep deprivation and they have personally implemented our sleep training and are now reaping the benefits of well rested nights which results in a happy family!

Should you wish to be like these families, then simply email and a Baby Love Consultant will contact you shortly.

Should you wish to include your own Baby Love success story on this page, please email your story and pictures to us at , or simply complete the form at the bottom of the page.
Enjoy!

JJ_de_Wet (4 months)

JJ_de_Wet (4 months)

Hallo Mamma's , ek en my man het seuntjie wat nou amper 6 maande oud is -  en so vanaf 3-4 maande het dinge begin verander,  ons het gewoonlik net so 2/3 keer opgestaan per nag.  En dit was vir voedings / of net om sy dummy terug in sy mondjie te sit.

Voor ons ons oe kon uitvee het ons dit elke uur gedoen , party keer 3 keer per uur,  ons kon glad nie meer funksioneer want ons het beide opgestaan in die nag, ons altwee het verkoue gekry, ekt gewig verloor en ons sisteme het regtig net begin ingee.

Ekt besef ons het 'n kind wat nou presies weet as hy huil hardloop ons ,  maar wou nie self die probleem probeer oplos nie en so het Marlene van Baby Love oor ons pad gekom - wat 'n ENGEL.

Ekt my breekpunt bereik en sou enigiets doen -  my grootste miskonsepsie v 'sleep training' was dat baba in kamer toegemaak word en moet huil / skree.

Hoe verkeerd was ek , sy het mooi met ons gesit en sy hele roetine ens bespreek,  ek sou ENIGIETS doen , ekt net geweet ons lewe moet verander.

Ek moet byse dat ek hom op 4 maande op 1 Junie by skool moes aflaai -en natuurlik geweet die verkoues gaan kom -  tog het ons die program begin wanneer hy nie so siek was nie en die 3 de nag deurgeslaap!!!

Hy is nog steeds siek en dan sal ons bietjie rustig wees met die program want 'mother love' skop mos maar in met siek kind-  maar nog steeds staan ons maksimum 3 keer per nag op wat insluit sy bottel.

Hy raak self aan die slaap en ons maak hom glad nie meer aan die slaap nie ( ons het nooit op en af geloop met hom of bestuur om hom te laat slaap )  maar sou op ons skoot hom aan slaap maak. Ons was ook gelukkig reeds op punt waar hy in eie kamer slaap v nag 1  af Ek kannie genoeg dankie se aan Marlene -  sy het letterlik ons lewe kom verander en ek kan nie genoeg oor haar / baby love praat nie

Groete
Juanita de Wet

Baby LoveNannies

Baby LoveNewborn to 2 months

Baby Love3 to 4 months

Baby Love5 to 6 months

Baby Love7 to 9 months

Baby Love10 to 12 months

Baby Love13 to 18 months

Baby Love19 to 24 months

Baby LoveTwins, triplets, quads

Baby LoveToddler Love

DO YOU HAVE A BABY LOVE SUCCESS STORY OF YOUR OWN? Please email it to