Routine & Sleep Training For Babies Designed For Happy Families. Lovingly guide your baby in the gentle art of unassisted sleep.
Home

Who is Baby Love?

Contact Us

Benefits of Baby Love

Our Programs

Our Services

Sleep training

Gift vouchers

Baby Love Success Stories

Baby Love Nannies

Baby Love Singletons

Baby Love Twins, triplets, quads

Baby Love Toddler Love

Support

Become a Baby Love Consultant

Media

Links

Success Stories

On the following pages, Baby Love 'graduate' families share their stories of encouragement and success with you. These families have personally experienced the negative implications of sleep deprivation and they have personally implemented our sleep training and are now reaping the benefits of well rested nights which results in a happy family!

Should you wish to be like these families, then simply email and a Baby Love Consultant will contact you shortly.

Should you wish to include your own Baby Love success story on this page, please email your story and pictures to us at , or simply complete the form at the bottom of the page.
Enjoy!

Kian Louw (15 months)

Kian Louw (15 months)

Kian Louw is gebore op die 1ste Nov 2013 en het net nooit deur geslaap nie, hy was heeltyd siek en heeltyd uit roetine, maak nie saak wat ons gedoen het nie, alles het gegaan oor hoe hy dinge wil gedoen wil h.

Na 13 maande wou ons mal word omdat ons seuntjie glad nie wou deurslaap nie, jy sal hom enigetyd in die bed sit tussen 19:00 20:30; hy sou blou moord skreeu totdat ons hom gaan optel en n bottel gee om mee te slaap. Dan het hy nog steeds 7 keer n nag wakker geword vir n bottel of net n slukkie melk of water, ons moes permanent 4 bottels per nag reg h.

Ons was raadop, en toe begin ek raad soek op Facebook, natuurlik was daar baie mense wat my gekritiseer het en ges het my kind is honger en klomp nonsens, maar eintlik het hulle nie die storie agter die storie geweet nie, Kian was amper elke maand siek so net as mens n roetine wil begin dan werk dit nie want dis medisyne etc deur die nag.

Ek het uiteindelik by Cilna van Baby Love uitgekom wat ons gehelp het om weer n ouderdomsgepaste roetine in te pas en hoe om die regte tipe roetine vir hom te gebruik. Aangesien daar voorheen nie regtig een was nie, behalwe die een wat hy ons laat glo het werk soos wat hy dit wil h.

Ons het dit begin implementeer op die 23ste Des 2014, die eerste 3 dae was moeilik en daarna was alles beter, Kian is nou al so oulik hy s al tussen 18:45 19:15 bad en 19:15 19:30 vir ons dudu. Dan weet ons sommer as ons iewers iets gemis het en hy herinner ons vinnig.

Party aande l hy vir 15min nog in sy bed en gesels met homself en ander aande sal hy sommer dadelik slaap, daar sal n aand of so wees wat hy sal wakker word en bietjie moun maar mens draai hom net en dan is hy weer vas aan die slaap. Geen melkies of water meer deur die nag nie. Ons het hom sommer van die tietie bottel afgehaal daarna sodat hy weet dat daar geen drinkgoed sal wees deur die nag nie. Ons het regtig gedink ons sal nooit ooit weer in ons lewe kan slaap nie, die roetine is die beste ding ooit en Kian is gelukkiger en eet ook beter.

Ek wil eintlik net vir ander Mammas s Baby Love is nie n geld maak storie nie as jy regtig hulp soek sal jy dit by hulle kan kry, Cilna is baie professioneel en vriendelik.

Dankie

Kind Regards,
Adjani Louw

Baby LoveNannies

Baby LoveNewborn to 2 months

Baby Love3 to 4 months

Baby Love5 to 6 months

Baby Love7 to 9 months

Baby Love10 to 12 months

Baby Love13 to 18 months

Baby Love19 to 24 months

Baby LoveTwins, triplets, quads

Baby LoveToddler Love

DO YOU HAVE A BABY LOVE SUCCESS STORY OF YOUR OWN? Please email it to