Routine & Sleep Training For Babies Designed For Happy Families. Lovingly guide your baby in the gentle art of unassisted sleep.
Home

Who is Baby Love?

Contact Us

Benefits of Baby Love

Our Programs

Our Services

Sleep training

Gift vouchers

Baby Love Success Stories

Baby Love Nannies

Baby Love Singletons

Baby Love Twins, triplets, quads

Baby Love Toddler Love

Support

Become a Baby Love Consultant

Media

Links

Success Stories

On the following pages, Baby Love 'graduate' families share their stories of encouragement and success with you. These families have personally experienced the negative implications of sleep deprivation and they have personally implemented our sleep training and are now reaping the benefits of well rested nights which results in a happy family!

Should you wish to be like these families, then simply email and a Baby Love Consultant will contact you shortly.

Should you wish to include your own Baby Love success story on this page, please email your story and pictures to us at , or simply complete the form at the bottom of the page.
Enjoy!

Kyrah van der Merwe (8 months)

Kyrah van der Merwe (8 months)

Na 3 maande se elke 11/2 opstaan vir my baba van 8 maande wat wakker word was ek gedaan. Ek kon nie meer met die min slaap nie so het ek as mense my vra hoe dit gaan, hulle maar vertel dat ek nie meer weet wat om te doen met Kyrah se baie wakker word nie.

Een van my kliente het my toe vertel van Baby Love se sleep training. Sy kon my nie vertel het hoe suksesvol dit is nie omdat haar baba nog nie eers 3 maande oud is nie en hulle net Baby Love gebruik het om n roetine in die begin te vestig. Op 15 Desember 2015 was ek op breukpunt toe bel ek vir Marlene. Sy't my die 17de Desember kom sien. Marlene het daar vasgestel my baba het geen dag roetine nie en slaap heeltemal te min. Ek het sommer dadelik daai middag begin en net na 2 vinnige 20min huiltjies het sy klaar die aand minder wakker geword.

Ons het streng op die dag roetine eerste aandag gegee en sonder enige moeite minder as n week later het Kyrah deur geslaap! Daar was behalwe vir die 2 x 20 min huiltjies amper geen trane verder nie. Ek sit haar neer, sy sal vir n minuut of twee bietjie woel in haar kot, en dan baie gewillig gaan slaap. 

Dankie Marlene en Baby Love julle het ons hele lewe verander. 
En Kyrah is nou n vreeslike happy uitgeruste baba!

Groete 
Jaco & Jitske van der Merwe

Baby LoveNannies

Baby LoveNewborn to 2 months

Baby Love3 to 4 months

Baby Love5 to 6 months

Baby Love7 to 9 months

Baby Love10 to 12 months

Baby Love13 to 18 months

Baby Love19 to 24 months

Baby LoveTwins, triplets, quads

Baby LoveToddler Love

DO YOU HAVE A BABY LOVE SUCCESS STORY OF YOUR OWN? Please email it to