Routine & Sleep Training For Babies Designed For Happy Families. Lovingly guide your baby in the gentle art of unassisted sleep.
Home

Who is Baby Love?

Contact Us

Benefits of Baby Love

Our Programs

Our Services

Sleep training

Gift vouchers

Baby Love Success Stories

Baby Love Nannies

Baby Love Singletons

Baby Love Twins, triplets, quads

Baby Love Toddler Love

Support

Become a Baby Love Consultant

Media

Links

Success Stories

On the following pages, Baby Love 'graduate' families share their stories of encouragement and success with you. These families have personally experienced the negative implications of sleep deprivation and they have personally implemented our sleep training and are now reaping the benefits of well rested nights which results in a happy family!

Should you wish to be like these families, then simply email and a Baby Love Consultant will contact you shortly.

Should you wish to include your own Baby Love success story on this page, please email your story and pictures to us at , or simply complete the form at the bottom of the page.
Enjoy!

Lea Prinsloo (3 months)

Lea Prinsloo (3 months)

Lea is gebore 25 Junie 2015. Sy was net die soetse klein dogtertjie. Net geslaap - enige plek! Op drie maande het sy deur 'n 'groei fase' gegaan waar sy permanent wou voed. Dit het haar roetine vreeslik omver gegooi. Sy wou daarna eweskielik nie eintlik in die dag slaap nie. Maar ek was tog net te dankbaar dat sy nog in die aande geslaap het. Ek het maar die natuurlike ding gedoen - haar gesus! Die gesus was lekker vir my en na 10 min het sy heerlik geslaap (vir omtrent so 45min). Die 10min sus het verander na so 15 min. Na 'n week en 'n half, wou Lea glad nie meer slaap nie. "Mense" het vir my gese dat sommige kinders nie eintlik slaap nie en ek was tevrede met daardie antwoord - vir 'n rukkie.

Lea het geleidelik meer en meer onaangenaam geraak. Sy was huilerig - soveel so dat pappa haar nie eers kon optel nie. Bad in die aande was nag! Sy het eweskielik bloumoord begin skreeu die oomblik wat jy haar neersit op die 'changing table'. Sy het nie meer gewig opgetel nie en ek en my man het mekaar begin aanvat oor alles. 'n ongelukkige babatjie bring baie spanning in 'n huisgesin - en nou is ons albei nog 'nuwe ouers'. Ek was raadop en sielsongelukkig.

Ek het deur 'n vriendin uitgevind van Baby Love en Marlene. Ek het Marlene gekontak en sy het my en my man kom sien. Sy het alles baie mooi verduidelik en al ons 100e vrae geduldig beantwoord. Sy het die verskillende metodes van "sleep training" verduidelik en ek het besluit aan die 'firmer' metode toe te pas. Dit was die moeilikste ding wat ek nog ooit moes doen maar nou slaap Lea soos 'n.klip. ek kan defnitief nie se soos 'n babatjie nie want as ek moet kyk hoe my vriendinne met hulle babas sukkel, se ek elke dag dankie vir Marlene en Baby Love!

Ek weet daar word baie negatiewe goed gese oor "sleep training" maar dis gewoonlik mense wat nie 'n idee het wat dit behels nie. Ja dit is moeilik. Ja dit is aaklig maar JA, dit is defnitief die moeite werd. Baby Love het ons lewe verander!

Baie dankie ook aan Marlene vir haar permanente bystand en raad!!!!

Chrisna & Edduan Prinsloo

Baby LoveNannies

Baby LoveNewborn to 2 months

Baby Love3 to 4 months

Baby Love5 to 6 months

Baby Love7 to 9 months

Baby Love10 to 12 months

Baby Love13 to 18 months

Baby Love19 to 24 months

Baby LoveTwins, triplets, quads

Baby LoveToddler Love

DO YOU HAVE A BABY LOVE SUCCESS STORY OF YOUR OWN? Please email it to