Routine & Sleep Training For Babies Designed For Happy Families. Lovingly guide your baby in the gentle art of unassisted sleep.
Home

Who is Baby Love?

Contact Us

Benefits of Baby Love

Our Programs

Our Services

Sleep training

Gift vouchers

Baby Love Success Stories

Baby Love Nannies

Baby Love Singletons

Baby Love Twins, triplets, quads

Baby Love Toddler Love

Support

Become a Baby Love Consultant

Media

Links

Success Stories

On the following pages, Baby Love 'graduate' families share their stories of encouragement and success with you. These families have personally experienced the negative implications of sleep deprivation and they have personally implemented our sleep training and are now reaping the benefits of well rested nights which results in a happy family!

Should you wish to be like these families, then simply email and a Baby Love Consultant will contact you shortly.

Should you wish to include your own Baby Love success story on this page, please email your story and pictures to us at , or simply complete the form at the bottom of the page.
Enjoy!

Nathan van der Merwe (2.5 years)

Nathan van der Merwe (2.5 years)

Hi Cilna

Eerstens wil ons baie dankie s dat jy tyd afgestaan het op 'n Saterdag om ons te sien wat van Secunda af kom, en jy het ons omtrent op ons gemak gehad en tuis laat voel. Daar is nog nie een dag dat ons spyt is ons het jou kom sien nie, baie dankie vir die Baby love program!

Nathan is nou twee en 'n half, en ons kon letterlik op een hand tel hoeveelkeer hy deurgeslaap het, hy was 'n koliek baba, en het gesukkel met reflux. Ons het als probeer, Van wat die dokter voorgestel het, tot boererate to oor die toonbank medisyne. Ons het gesukkel met 'n roetine omdat hy baie min geslaap het, so ons het elke oomblik wat Hy geslaap het hom gelos dat hy en ons kan rus, almal het ges vanaf 3 maande sal dit beter gaan, maar terfergeefs het ons uitgesien. 4 maande het dievolgende ges, en later Was dit 6 maande.. teen daardie tyd was die koliek minder, maar ons was vasgevang in 'n wreld sonder roetine, 'n wreld waar ons als gedoen het sodat ons almal Maksimum slaap kon inkry. Hy het op daardie stadium by ons in die bed begin slaap, later op 'n matras in ons kamer. Net voor hy 2 geword het, het ons die besluit gemaak om Hom in na sy eie kamer te skuif, met moeite het ons dit hanteer want op 'n slegte aand het ons seker meer as 10 keer opgestaan omdat hy onrustig was of gehuil het. Almal in die huis was partykeer Zombies, en hy was moeilik deur die dag. Ons kon hom net aan die slaap kry deur by hom te l terwyl hy aan die slaap raak, en deur bottel te gee..

Al die gedagtes van "ons is seker slegte ouers, want hoekom slaap ander mense se kleintjies deur" was daar, en voor ons moed verloor het, toe hoor ons van Baby love. Na lang gewik en geweeg het ons Uiteindelik 'n aspraak gemaak, en ons kyk nog nie een dag terug nie.

Ons het rerig net kritiek verwag met ons situasie, maar Cilna het ons gou verseker dat ons al 90% daar is, ons moet net 'n ander riglyne probeer. Ons het dieselfde naweek al begin, die eerste aand was die ergste, maar van aand 2 af kon ons klaar verbetering sien. Hy het een tot twee keer maks wakker geword. Soms het ons nog 'n slegte aand of twee, maar dis gewoonlik agv van night terrors of as daar iets fout is, andersins bestudeer ons net weer die handleiding en probeer weer.

Nathan word nou op sy eie aan die slaap met die aand, en die middagslapie en ons glimlag breed.. hy slaap nog nie altyd 100% deur nie, maar daai 1 of 2 keer tel rerig nie teen 10+ kere se Opstaan nie.

Baie dankie Baby love vir dit wat julle doen, julle gee hoop waar daar niks meer was nie.

Baby LoveNannies

Baby LoveNewborn to 2 months

Baby Love3 to 4 months

Baby Love5 to 6 months

Baby Love7 to 9 months

Baby Love10 to 12 months

Baby Love13 to 18 months

Baby Love19 to 24 months

Baby LoveTwins, triplets, quads

Baby LoveToddler Love

DO YOU HAVE A BABY LOVE SUCCESS STORY OF YOUR OWN? Please email it to